|
Education and Training in Ellisras / Lephalale:
- Schools>
- Nursery Schools>
- After School>
- Training>
Learn2Fly
Fixed-wing flight training
Scenic flights
Contact:
Ellisras Lughawe, kantoor naby hek.
Onverwacht
Ellisras
Fort Asjas Kleuterakademie
Ons voorsien in vol- en halfdag sorg vir kleuters tussen die ouderdomme 2 maande en 6 jaar.
Maatjies word goed voorberei in al hul nodige emosionele en intellektuele vlakke van
ontwikkeling.
Bring u kleinding en kom sluit by ons pragtige skool aan, waar ons heerlik verf, teken, modelleer, sing, dans, musiek maak, konsert hou en die kuns van sosialisering bemeester.
Gebalanseerde ontbyt, verversings en middagetes word voorsien.
en nou ook:
Lekker Leer Naskool
Ons spog ook met ‘n Naskool - Lekker Leer Naskool waar dit vir ons belangrik is om net ‘n beperkte aantal kinders in te neem en persoonlike aandag te gee aan huiswerk en leerwerk.
Daar is vervoer vanaf die Laerskool Ellisras vir kinders tot Gr 3. Die ouer kinders stap saam met toesig deur ‘n veilige hek naby die skoolterrein. ‘n Ligte middagete word voorsien.
Besoek ons gerus by die ou Lugmagwoongebied Ellisras,
- of skakel die Hoof Bekkie van Wyk by:
|