|
Fort Asjas Kleuterakademie
Ons voorsien in vol- en halfdag sorg vir kleuters tussen die ouderdomme 2 maande en 5 jaar.
Maatjies word goed voorberei in al hul nodige emosionele en intellektuele vlakke van
ontwikkeling.
Bring u kleinding en kom sluit by ons pragtige skool aan, waar ons heerlik verf, teken, modelleer, sing, dans, musiek maak, konsert hou en die kuns van sosialisering bemeester.
Gebalanseerde ontbyt, verversings en middagetes word voorsien.
Besoek ons gerus by die ou Lugmagwoongebied Ellisras,
- of skakel die Hoof (Lindie Lee) by:
|