|
Quantum Health Centre
Pasiënte vanaf Gauteng en
omliggende gebiede,
10 500 toetse op jou liggaam besoek Dr Nel gereeld.
Die Scio spesialis, Dr Andries Nel,
het reeds 5 500+ pasiënte met die Scio mediese rekenaarstelsel behandel.
Dr Nel praktiseer in Vaalwater, Ellisras en Nylstroom (Waterberg Gebied),
en spesialiseer in kwale soos:
- Depressie
- Anxiety
- Asma - swak longe
- Sinusitis
- Velkwale
- Hormoon balansering
- Menopause - warm gloede
- Virus, bakterië, fungus en parasiete
- Allergieë
- Vitamiene en minerale analise
- en baie meer
Die alternatiewe geneeskundige metode is die antwoord.
Dr Nel:
“My nuutste boek ‘Laat ek jou iets vertel’, is nou beskikbaar.
Dit is absoluut die regte raat vir die gesonde gesin.
20 000 ure se ondervinding in alternatiewe geneeskundige metodes hierin saamgevat.
‘Laat ek jou iets vertel’, word ook gebruik vir scio terapeut opleiding.”
Kontak:
Quantum Health Farm
Vaalwater
Waterberg
|